by nhkAKksk4556 | Jan 24, 2024 | Inligting
Dit is met groot vreugde en verwagting dat ons u verwelkom by ons splinternuwe digitale tuiste – die amptelike webblad van die Nederduitsch Hervormde Kerk Middelburg! Ons is opgewonde om hierdie nuwe era in ons gemeenskap aan te pak en om u, waar u ook al mag...